
Registrasie
Wil jy by die kompetisie aansluit ?
Om aan-lyn te registreer en jou produkte in te skryf, is die heel maklikste en vinnigste manier om in te skryf. Ons span sal jou bystaan waar nodig.
Belangrike datums
Inskrywings open | 01/05/2025 |
Sluitingsdatum vir inskrywings | 31/07/2025 |
Laaste dag vir aflewering van inskrywings | 31/07/2025 |
Beoordeling | 18 tot 20/08/2025 |
Resultate | 26/09/2025 |
Registrasie en inskrywings
Om aan-lyn te registreer en jou produkte in te skryf, is die heel maklikste en vinnigste manier om in te skryf. Inskrywings sal eers verwerk, en inskrywings aan ons paneel voorgelê word vir beoordeling, wanneer alle dokumente volledig ontvang en inskrywingsfooie betaal is. Nuwe deelnemers sal ‘n gebruikersnaam en wagwoord gestuur word, wat nodig is om toegang te kry tot jou rekening.
Bevestiging van registrasie
Ontvangs van registrasie sal bevestig word. Die volgende word vereis
- Voltooide inskrywingsvorms vir elke produk
- Sertifiseringsdokumente: WSR2 of WSR4/onafhanklike laboratorium analise in geval van spiritualiëe
- Oorspronklike voor- en rug-etiket vir elke produk
- Betaling vir inskrywings kan kredietkaart gedoen word of per internasionale bankoordrag, waarvoor ‘n bewys van betaling ingesluit vereis word.
Organiseerder : CMB - Concours Mondial de Bruxelles
Aflewering van inskrywings
Tot 31 JulieInskrywings open op Maandag, 1 Julie en sluit op Woensdag, 31 Julie 2024
Afleweringsure :
Maandag tot Vrydag, 08:00 – 16:00
Afleweringsadres :
Longridge Wine Estate, Helderberg Pad/Eikendal Pad (draai af van die R44), Somerset Wes.
Vereistes :
- Drie (3) 750ml bottels word vereis vir wyn inskrywings
- Twee (2) bottels word vereis vir spiritualiëe inskrywings
Vir enige navrae of alternatiewe reëlings, kontak Lorraine Immelman by 0825 568 679 of southafricaselection@vinopres.com
Inskywingsfooie
Inskrywingsfooie word afwaarts aangepas ooreenkomstig die aantal inskrywings :
Vroeë inskrywings: Open aan-lyn op 1 Mei en sluit op 31 Mei
Inskrywingsfooie van 1 tot 31 Mei is as volg: 85€ per inskrywing/80€ per inskrywing vir vyf of meer produkte
Standaard inskrywings: Open aan-lyn op 1 Junie 2025 en sluit op 31 Julie
Standaard inskrywingsfooie van 1 Junie tot 31 Julie is as volg: 115€ per inskrywing/€105 per inskrywing vir vyf of meer produkte
Inskrywings en aflewerings by Longridge Wine Estate sluit op 31 Julie 2025
Beoordeling: 18 – 20 Augustus
Toekenningsfunksie: Vrydag, 26 September 2025 :
Betaling mag as volg gemaak word :
- Direkte betalings (EFT) moet na die volgend rekening gemaak word: VINOPRES BE 87 0001 2552 7494 (IBAN) BPOTBEB1 (Bank Identification Kode) of Banque de la Poste (B-1000).
- Per Visa, MasterCard of American Express krediet kaart. Voltooi asseblief die toepaslike spasie op die Registrasievorm. Hierdie betalings word vereis met registrasie.
- Betalings mag ook gedoen word met behulp van ons veilige webwerf, «Ogone».
- Stuur asseblief bewys van betaling per epos na southafricaselection@vinopres.com